AKKOMMODASIE VIR WERKENDES

Puik akkommodasie vir professionele werkendes word aangebied by Polkadraaioord, Stellenbosch.

Elektrisiteit is verkrygbaar via koopkragmeters.

Waterverbruik is ingesluit by die huur.

Wat behels die verblyf